ONS KAROO Standaard-uitgawe

R385.00R450.00 BTW Ingesluit

Deon Meyer en Coenie de Villiers se nuwe boek, ONS KAROO, is ’n opvolgpublikasie ná die groot sukses wat hul eerste Karoo-boek behaal het. Die nuwe uitgawe het meer om die lyf, en is ook beskikbaar as ’n luukse versamelaarsitem.

Maak leeg
VAE: KSB-std-01 Kategorie: